’n Man en ’n baba het vanoggend gesterf in ’n ongeluk sowat drie kilometer vanaf die N4 op die Carolinapad. Foto: Verskaf. ’n Man en ’n baba het vanoggend in ’n ongeluk gesterf waar ’n voertuig ’n wal ...
IN sy swart kerkpak en spierwit hemp het Desmond Solomons van Bethelsdorp Uitbreiding 27 ’n babameisie gevang, en dít boonop op sy vyftigste verjaardag op 1 Julie. Solomons, wat al 28 jaar lank ’n ...